FAQ - Algemene Vrae

On any order under R750

R90 per parcel for courier. The package is delivered to your home or office within 3-5 days of being sent;

On any order between R751 and R1500:

R65 per package for courier. The package is delivered to your home or office within 3-5 days of being sent;

Order above R1500

Free delivery by courier to your home or office within 3-5 days after package is sent.

As soon as the package has been sent, we send you a tracking number so that you can know exactly where the package is.

The above prices are only valid for delivery in South Africa.

 

Op enige bestelling onder R750

  • R90 per pakkie vir koerier.  Die pakkie word dan by jou huis of kantoor afgelewer binne 3-5 dae nadat dit gestuur is;

Op enige bestelling onder tussen R751 en R1500:

  • R65 per pakkie vir koerier.  Die pakkie word dan by jou huis of kantoor afgelewer binne 3-5 dae nadat dit gestuur is;

Bestelling bo R1500

  • Gratis aflewering per koerier tot by jou huis of kantoor binne 3-5 dae nadat pakkie gestuur is.

Sodra die pakkie versend is, stuur ons aan jou ‘n spoornommer (tracing nommer) sodat jy presies kan weet waar die pakkie is.

Bogenoemde pryse is selgs geldig vir aflewering in Suid Afrika.

Our factory shop is during the following hours.  Ons fabriekswinkel is oop soos volg:

Mon/Ma to Thursday / Donderdae:  08:30 - 16:00

Fri / Vrydae:  08:30-13:00.

Close on Public Holidays and weekend;  Gesluit op vakansiedae en naweke.

 

Adddress:

39 Green Street,

North End;

Port Elizabeth

Online orders can be paid via Credit / Debit Cards, EFT or Bankdesposit.

Aanlyn Bestellings kan betaal word deur Debiet / Kredietkaart, elektroniese oorplasings of by die bank / ATM inbetaal word.